Jeugskouhoogtepunte
2022 Jeugskouhoogtepunte
Die 21ste Nasionale Jeugskou het vanjaar van 2 tot 5 Oktober in Lichtenburg in Noord-Wes plaasgevind. Jeugskoulede van al die provinsies, buiten Wes-Kaap wat weens bek-en-klouseer moes tuisbly, het aan die geleentheid op die dorp se skouterrein deelgeneem. Die tuisspan het vanjaar met die louere weggestap. Altesaam 55 leerlinge[...]