jeug
Obaro bied geleenthede vir die jeug
“Daar is ’n tekort aan jong mense wat by landbou betrokke wil raak. Daar gaan altyd sosio-ekonomiese kwessies en struikelblokke wees, maar die toekoms van landbou lê in die jeug se hande. Om genoeg (en goed-genoeg) te boer sodat die voedselmandjie vol bly vereis dat daar deurlopend nuwe bloed[...]