Jeep
JEEP SE GLADIATOR: Ideale voertuig vir THOR
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Jeep SA het onlangs na 'n lang wik en weeg of die Gladiator bakkie wel na Suid-Afrika gaan kom, uiteindelik die nuwe Gladiator dubbelkajuitbakkie plaaslik in Gauteng bekendgestel, en ons kon toe die hardebaard veldryer eerstehands beproef. Die Jeep handelsmerk is deesdae in[...]
2018 Geneva International Motor Show: the Jeep® brand wins the “Creativity Award”
The Jeep® stand wins the prize for the “best stand” at the Swiss event. There was particular praise for the wide range of materials used, the exciting visual animation and the perfect fusion of the wildest natural surroundings and the most sophisticated urban contexts The Jeep® brand wins the[...]
Jeep Wrangler Rubicon
Praat jy van Jeep en gedagtes dwaal onwillekeurig terug na ‘n ou Amerikaanse oorlogflieks. ‘n Oorlogfliek sonder ‘n Willys is soos ‘n dorp sonder ‘n KFC – daars ‘n vervelendheid wat amper aan die dood grens. Die Jeep het ‘n Amerikaanse ikoon geword sedert sy eerste verskyning in 1941.