JCB 3CX Eco TLB
Werk vinnig, ver, hoog en laag met JCB
Hy is so sterk soos ՚n olifant, so lank soos ՚n kameelperd, drink so min soos ՚n kameel en draai op ՚n tiekie. Sy naam is JCB. As Gerald Smith van Kleinwater naby Balmoral op die Oostelike Hoëveld iets gelig, geskuif of gegrawe wil hê roep hy sy JCB-masjiene[...]