jakkals
Fnuik jakkals se kind só, sê kenner
deur Tisha Steyn Bedreigings kom van alle kante af op die boer afgestorm en roofdierskade is nie die minste van hierdie aansprake op die boer se inkomste nie. Niël Viljoen het die afgelope dertien jaar landwyd navorsing oor die bestuur van probleemroofdiere gedoen. Sy verslag daaroor is vroeër vanjaar[...]