ITEST

Voorkom ongelyke drag in sitrus met Agri Technovation se nuwe tegnologie

Die baanbreker landboumaatskappy, Agri Technovation, het pas nuwe tegnologie vir sitrusboere, die ITEST™ Carbohydrates-stelsel, bekendgestel. Hierdie ontledingsprogram help sitrusboere om groter ewewig tussen gewasse te bewerkstellig, wat met verloop van tyd verhoogde oesopbrengste sal bevorder. Dié deurbraak kan bes moontlik lei tot die hupstoot wat die plaaslike sitrusbedryf nodig[...]

By Specialist Writer|27th August 2020|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |
0
Go to Top