Innibos Boerbok produksieveiling
15de INNIBOS BOERBOK PRODUKSIEVEILING
Veiling was op 11 Februarie 2023 te Pietersburg Veilingsentrum (Polokwane). Afslaer: Craig le Roux van Vleissentraal Bosveld, 082-808-7747 Hoogste prys betaal vir Stoetram = R 24 000 deur MFGN Farming (Pty) Ltd, Mnr. Floyd Nakeng van Mokopane. Die verkoper van die hoogste prys was: Mnr Anton Bothma Stoet.