Hyundai i30N
Warm Hyundai i30N laat harte vinniger klop
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Drie jaar nadat die i30N in 2017 by die Frankfurt Motorskou sy buiging gemaak het, is dit begin Februarie ten einde laaste plaaslik bekendgestel. Was die wag die moeite werd? Verseker!! Ons het die bekendstelling in die wieg van die mooiste Bolandse berge[...]