Hyundai

2022 HYUNDAI KONA N EN I30N: Met “N” = ADRENALIEN

Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Hyundai N is relatief nuut in die wêreld van verrigting motors. Die eerste i30N is in 2016/17 internasionaal bekendgestel en het sy plaaslike buiging in 2020 gemaak. Dit was Suid-Afrikaners se eerste kennismaking met die Koreaanse vervaardiger se poging om die domain van[...]

By Specialist Writer|19th April 2022|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , , |

Hyundai se nuwe VENUE: Die regte plek om te wees

DEUR DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Kompakte es-joe-wee - tipe motors is tans die gewildste onder motorkopers. Ekonomies, bekostigbaar en moderne vervoer waarmee weeksdae die tekkie op die teerpad tjank en naweke en vakansies die stofpaaie verken kan word. Volkswagen het onlangs sy klein T-Cross bekendgestel en dit blyk[...]

By Specialist Writer|6th December 2019|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , , |

2019 Hyundai Tucsan Sport

Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Die Koreanse motorvervaardiger Hyandai het onlangs die nuwe “Sport” weergawe van sy gewilde Tucson middelslag sportsnuts plaaslik bekendgstel. Dit is die tweede generasie van die “Sport” en is ‘n produk eie aan Hyundai Suid-Afrika.  Die vorige model is in 2017 plaaslik bekendgestel en[...]

By Specialist Writer|5th August 2019|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , |
Go to Top