Humansdorp
Vangysterkursus gee hoop vir boere in Humansdorp-omgewing
Om roofdiere met slagysters te vang is die laaste, maar dikwels die enigste, keuse wat ‘n boer oor het om van sy kosbare lewende bates te beskerm. Boere in die Humansdorp-distrik het drie jaar gelede hulle eerste “Predasie”-kursus wat deur Niel Viljoen, Roofdierspesialis aangebied is, bygewoon. In daardie stadium[...]