hulpmiddels

Beter kommunikasiemiddels vir boere

Agri SA en AliSom Communications, ‘n nasionale vennoot van Vodacom, het kragte saamgesnoer om sellulêre- en internetdienste nader aan boerderygemeenskappe en agri-ondernemings te bring. Dit volg nadat ‘n ooreenkoms tussen die twee organisasies onderteken is as deel van Agri SA se pogings om landelike boerderygemeenskappe te voorsien van wêreldklas[...]

By Benine Ackermann|12th August 2016|Categories: News|Tags: , , , |
Go to Top