Huldeblyk
ProAgri groet ‘n reus: Huldeblyk aan Buks Barnard
31 Desember 1952 – 9 Augustus 2025 Op 14 Augustus, Afrikaanse Taaldag, het een van die vurigste taalvegters van ons tyd tot rus gekom. Ons geliefde oom Buks Barnard, jare lange taalversorger, redigeerder, mentor en vriend, het ‘n groot leemte by ProAgri en in die Afrikaanse gemeenskap gelaat. Vir[...]
Manny Da Costa Huldeblyk
Deur Helga Prinsloo, uitvoerende beampte en dagbestuur van die Beefmaster Telersgenootskap Manny Da Costa was nie net ʼn teler nie, maar ook betrokke as raadslid van die Beefmaster Beestelersgenootskap van SA vir baie jare. Albert Einstein het gesê: "Die waarde van 'n man moet gesien word, in wat hy[...]