House of Fibre
House of Fibre – Markleier in sybokhaarbedryf
deur Pierre van der Vyver In Julie maand van 2019 het ‘n span vooruitdenkendes besluit om ‘n nuwe privaatmaatskappy te stig om die sybokboere (voormalige Cape & Wool aandeelhouers) tot volledige diens te wees in die Oos-Kaap met hulle sybokhaar- en wolskeersels. Hierdie was ‘n unieke eerste gebeurtenis in[...]