honde
Plan teen die onwettige jag met honde dringend nodig
Mpumalanga Landbou, neem met groot onsteltenis kennis van die jongste moord op ‘n boer van Mpumalanga. Ons veroordeel die dood van 'n 58-jarige boer, op sy plaas naby Amersfoort, na bewering aan die hand van persone wat onwettig met honde op sy plaas gejag het, ten sterkste. Onwettige jag,[...]