Honda Civic Type R
PASSIE VIR PRESISIE: Honda Civic Type R
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Passie is ‘n anderste ding. Dit is die vlam wat die vuur aan die brand hou en die menslike psige in staat stel om die menslik onmoontlike te vermag. Om uit te hou, aan te hou in weerwil van onbeskryflike teëspoed of teenstand[...]