Hinomoto
Bespaar diesel met Hinomoto se trekker
Wil jy graag diesel bespaar en minder betaal vir jou trekker se dienste? Skaf dan vir jou ’n Hinomoto-trekker aan – die mees ekonomiese trekker in Suid-Afrika. Onafhanklike kundiges het Hinomoto-trekkers se dieselverbruik oor ’n tydperk van een jaar aangeteken en verskeie van die trekkers het so min as[...]