Hennenman
Vrystaat Landbou beplan plaasmoord protes in Hennenman
Vrystaat Landbou het vandag ‘n beroep op die organisasie se lede gedoen om die Hillsgesin op Maandag 16 November in Hennenman te ondersteun. Dit is in die lig van die plaasaanval in Hennenman waarin Pieter Hills vermoor en sy seun, Eddie, aanvanklik ernstig gewond en gister oorlede is. Vrystaat[...]