Hartswater
Hinterland skud die as van sy vere in Hartswater
Hartswater het weer ’n Hinterland-hartklop nadat ’n splinternuwe handelstak amptelik op Woensdag, 24 Julie, sy deure vir die publiek in dié Noord-Kaapse dorp geopen het. Die nuwe tak is op die hoek van DF Malan- en Phokwanistraat geopen met Hinterland se besturende direkteur, Daan Bronkhorst, asook Hartswatertakbestuurder, Johan Zietsman,[...]