GWK
GWK Veewinkel: Bekende, betroubare aanlynplatform bekendgestel vir veeveilings
‘n Samewerkingsooreenkoms tussen GWK Veilings en Wildswinkel, wat dié twee besighede se omvattende kennis van veilings kombineer, het dit moontlik gemaak om nou ‘n nuwe aanlynplatform vir veeveilings bekend te stel – een wat beloof om die bedryf op sy kop te keer, op ‘n baie goeie manier. In[...]