Guptas

TLU SA wens VSA geluk met sanksies teen Guptas – Versoek verdere aksies

TLU SA wil die Verenigde State van Amerika (VSA) bedank vir die sanksies wat teen die omstrede en korrupte Gupta-familie toegepas word. TLU SA doen verder ‘n dringende beroep op die VSA om die “onwrikbare verbintenis daartoe om die oppergesag van die reg en verantwoordbaarheid in Suid-Afrika” konsekwent toe[...]

By Specialist Writer|15th October 2019|Categories: Nuus|Tags: , |
Go to Top