Grogro
Grogro –So doeltreffend en eenvoudig soos ’n Suid-Afrikaanse ontwerpmaar kan wees
Wie sou nou kon dink dat jy ’n nutsvoertuig kan bou met die hele enjin wat bo-op die voorwiel sit en saamdraai?Hierdie ontwerp is die breinkind van Jannie Grobbelaar wat sy maatskappy,GroGro, in 1993 begin het. Hulle het onlangs die derde generasie Workhorsebekendgestel wat nou padwaardig is en belowe[...]