groente
PMA Fresh Connections 2020-konferensie: Wat groente- en ander boere moet weet
Almal weet dat verbruikersgedrag drasties verander het as gevolg van die inperkings en beperkings wat opgelê is rondom Covid-19, maar hoe raak dit die boer en die waardeketting van varsprodukte? By vanjaar se Produce Marketing Association (PMA) Fresh Connectionskonferensie wat aanlyn gehou is, was dit die groot vraag wat[...]