groenlig

Groenlig vir lisensie-aansoeke vir selfopwekkingsfasiliteite van meer as 1MW

Agri SA verwelkom die goedkeuring van die minister van Minerale Hulpbronne en Energie vir die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) om voort te gaan met lisensieaansoeke vir selfopwekkingsfasiliteite van meer as 1MW en die verwerking daarvan. DiƩ goedkeuring beteken dat dit nie meer vir voornemende aansoekers nodig is om[...]

By Specialist Writer|10th November 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |
Go to Top