graanhanteringorganisasie

Mededingendheid sentrale tema by 40ste GOSA-simposium

Die graanhanteringorganisasie (GOSA) se 40ste simposium wat onlangs in Mosselbaai gehou is, het die kollig geplaas op hoe die graanbedryf van Suid-Afrika kan innoveer om sy mededingendheid in ‘n meer kompeterende wêreldmark te handhaaf en te verbeter. Altesaam 280 verteenwoordigers van meer as 70 landboumaatskappye uit die graanwaardeketting het[...]

By Spesialisskrywer|1st April 2025|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top