GM-mielies

GM-mielies in Suid-Afrika oor 16 jaar

2015 was die 20ste jaar van die wêreldwye aanplanting van GM-gewasse, in Suid-Afrika is dit nou 18 jaar. So sê Andrew Bennett, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Landboubiotegnologie Industrie by die jaarlikse GMO-perskonferensie wat in Pretoria gehou was.  Die eerste GM-gewas in Suid-Afrika, naamlik katoen, is in 1998 aangeplant. GM-geelmielies[...]

By Benine Ackermann|4th May 2016|Categories: News|Tags: |
0
Go to Top