GLC Koepee 220d 4Matic
2024 Mercedes-Benz GLC Koepee 220d 4Matic
Europese sportsnutse soos BMW, Volvo, Mercedes en Audi raak net al hoe duurder, terwyl die teenstanders uit die Ooste weer toenemend beter raak en al meer waarde bied. Die gevolg is dat Suid-Afrikaanse kopers wie lojaal aan die produkte uit Europa wil bly, waarde vir geld soek deur kleiner[...]