gholfkarretjies
Kry vir jou ‘n elektriese gholfkarretjie by EV Global en bespaar geld
Met die brandstofpryse wat so hoog word, is EV Global se elektriese karretjies dalk net die antwoord. EV Global is sedert 2009 Suid-Afrika se grootste onafhanklike elektriesevervoersaak. “Met ons nasionale verspreidingsregnetwerk verskaf ons nie net die beste produkte teen die beste pryse nie, maar bied ons ook die beste[...]