geweldsmisdade

SAPD statistiek: Geweldsmisdade op plase

Volgens die SA Polisiediens was daar 62 moorde op landbou-eiendomme gedurende die afgelope finansiële jaar. Daarteenoor is 70 moorde op TLU SA se databasis geregistreer wat bykans 10% meer is as die amptelike statistiek. Hierdie verskil asook die noodsaaklikheid om uit een mond te praat oor ‘n onderwerp wat[...]

By Specialist Writer|17th September 2018|Categories: Nuus|Tags: , |
Go to Top