genomiese teelwaardes
Genomiese teelwaardes vir die SA Hereford Beestelersgenootskap
Die insluiting van genomiese inligting van individuele diere vir die voorspelling van genetiese meriete, is die nuutste manier om die akkuraatheid van sulke voorspellings te verhoog. SA Stamboek het die voortou in Suid-Afrika geneem om hierdie metodologie toe te pas deur die ENKEL STAP GBLUP-metode toe te pas. Sodoende[...]
Genomiese teelwaardes vir die HUGENOOT SA Beestelersgenootskap
Die insluiting van genomiese inligting van individuele diere vir die voorspelling van genetiese meriete is die nuutste manier om die akkuraatheid in die voorspelling van teelwaardes te verhoog. SA Stamboek het die leiding in Suid-Afrika geneem om hierdie metodologie deur die sogenaamde enkel-stap GBLUP-metode toe te pas, wat telers[...]