Gemeenskapstuine

Gemeenskapstuine is die toekoms, sê Act for Change en Thoughtful Path

Elke kind moet die kans kry om ՚n produktiewe en gesonde volwassene te word. So glo die Thoughtful Path-liefdadigheidsorganisasie in die Munsieville informele nedersetting aan die Wes-Rand van Gauteng. Daarom bied hulle ՚n wye verskeidenheid programme waardeur hulle die gemeenskap probeer help: van ՚n kliniek tot onderwysprogramme en selfs[...]

By Natasha Pretorius|20th December 2023|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |
0
Go to Top