Geelbek Elite Merino
Geelbek Elite Merino se Goue Veiling
Woensdag, 27 Julie 2016, is Geelbek Elite se 50ste Merino-veiling op Leopardsvlei in die Oos-Kaap gehou. Dit was ‘n ysige koue dag met sneeu, maar was steeds baie suksesvol met ongeveer 190 mense wat opgedaag het. Die Geelbek Elite-groep is in 1991 gestig en is bekend vir hulle sterk[...]