Gebruikte trokke te koop

By Wölff Autohaus kry jy jou droomtrok en droomdiens

Om ‘n nuwe vervoeronderneming op die been te bring of ‘n bestaande een aan die gang te hou is nie goedkoop nie, veral nie as jy swaarvoertuie moet aanskaf nie. Wölff Autohaus bied ‘n bekostigbare oplossing. Hulle verkoop tweedehandse busse, trokke en geelmetaalvoertuie. Die onderneming se reputasie om gehalte[...]

Go to Top