fotokompetisie
՚n Kaapse wewervoël is ons fotokompetisiewenner
Pieter Dicks, ՚n tuinboukundige van Pretoria, het ons fotokompetisie gewen met die foto van ’n wewertjie. Pieter se wenfoto is by Pakhuispas naby Clanwilliam in die Wes-Kaap geneem, daar waar die volksdigter, C Louis Leipoldt, in die Cederberge rus. “Ek is lief daarvoor om voëls af te neem,” sê[...]