fondsinsameling
Klein-Karoo donkies help drome waar word
Net soos ‘n nederige donkie lank terug die Verlosser na Jerusalem gedra het, is ‘n spannetjie donkies besig om vir twee kinders met ernstige gestremdhede die droom van verlossing van ‘n lewe in afsondering te bring. Dr Andre Hattingh, stigter en voorsitter van Pediatric Care Africa, onderneem oor 17[...]