finansiële
CVRA: Kry ‘n vriend in die finansiële wêreld
‘n Boerdery is ‘n sake-onderneming, net soos enige ander onderneming, maar ‘n boer se voete hoort in ‘n trekker of in die kraal en nie onder ‘n lessenaar nie. Die hartklop van ‘n plaas bly in die eerste sojaboon wat deur die grond breek, die tweelinglammers wat op wankelrige[...]