FarmRanger
Beskerm jou kudde met FarmRanger
Wil jy dag en nag weet hoe dit met jou vee gesteld is? Dan is FarmRanger net die ding vir jou. FarmRanger is ’n produk van ETSE Electronics (Pty) Ltd en verskaf al sedert 1999 maniere om op die spoor van jou kudde te bly. Hulle spog met meer[...]