ESKOM

NERSA se tariefbesluite sal boere seermaak

Agri SA is bekommerd oor die onlangse tariefbesluite deur NERSA. Enige elektrisiteitsprysverhoging sal ‘n negatiewe impak op die landbou hê, veral in die konteks van die huidige droogtetoestande en beperkte ekonomiese groei. NERSA het verhogings toegestaan van 9,41%, 8,1% en 5,2% (MYPD) vir die volgende drie finansiële jare –[...]

By Specialist Writer|8th March 2019|Categories: Nuus|Tags: |
0
Go to Top