Ernst Janovsky
Ernst Janovsky tree af
Een van die bekendste gesigte by landbougeleenthede gaan nou ‘n bietjie minder sigbaar word. Ernst Janovsky was verantwoordelik vir die Agrisektor by ABSA bank en hoof van ABSA se Agribesigheid sedert 2008 en tree nou af. Hy is een van die mees gerespekteerde landbou-ekonome in Suid-Afrika en ‘n bekende[...]