elektrisiteit
Elektrisiteit prysstygings bedreig die volhoubaarheid van landbou
Die steeds stygende elektrisiteitskoste bedreig die volhoubaarheid van bekostigbare voedselproduksie. Dit was die waarskuwing wat Vrystaat Landbou (VL) vandag aan NERSA gegee het. Dr Jack Armour, bedryfsbestuurder van VL, het NERSA toegespreek oor Eskom se voorgestelde planne om die prys van elektrisiteit verder te verhoog. Volgens Armour is dit[...]