ekonomiese geleentheid
Landbou bied ekonomiese geleentheid
Een manier hoe Afrika ekonomiese geleenthede kan verseker is deur groei in die landbousektor te verseker, sê Microsoft se stigter, Bill Gates. Bill sê die landbousektor wat sukkel om te oorleef, kan verander word in ‘n vooruitstrewende onderneming. Hy het by die 14de jaarlikse Nelson Mandela-stigting gepraat. “Op die[...]