eiendmswaardasies
TLU SA stuur veldtog oor onbillike eiendomswaardasies van stapel
TLU SA het vandag ‘n veldtog van stapel gestuur om kapsie te maak teen opgeblaasde eiendomswaardasies.Munisipaliteite regoor die land is in die proses om eiendomme te inspekteer vir algemene of aanvullende waardasierolle. Die waarde van die eiendom bepaal ook die tarief wat op dienste en belasting vir die eiendom[...]