Eco Depot
Klop beurtkrag met Eco Depot se sonkragboorgatpomp
Boere is aangewese op boorgatwater vir die huis en ander behoeftes. ’n Boorgatpomp kan net werk solank as wat daar kragtoevoer is. Hoe gemaak tydens beurtkrag? Eco Depot het die oplossing: Hulle verskaf ’n boorgatpomp wat met sonkrag of gewone krag werk. Deur die dag kan die pomp met[...]