domboer. agrilag
Dom Boer se lag vir die dag:
Woorde wek... Kaptein Kruidentaal hoor hoe een van die matrose ‘n ander een aansê om die vloer te vee. Hy vlieg die matroos in: “Weet jy niks, jou idioot? Op ‘n skip praat ‘n mens nie van ‘n vloer nie, dit is ‘n dek. Jy praat van bakboord en[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Dit vorder!Heinie: “Hoe spel ‘n mens ‘eaufort-Wes’”?Hennie: “Jy bedoel seker Beaufort-Wes?”Heinie: “Nee, ek weet darem hoe om die ‘B’ te spel.”