Dingo’s

Rondloperhonde: Dingo’s van die Oos-Kaap?

Rondloperhonde raak al meer ’n las vir skaap- en bokboere op kommunale landbougrond in die landelike gebiede van die Oos-Kaap. “Die probleem word heeltemal onderskat en het dringend ingryping nodig,” sê Niël Viljoen van Livestock and Predation Management in sy 2024-verslag wat pas bekendgestel is. Niël is bekommerd oor[...]

By Tisha Steyn|31st May 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |
0
Go to Top