Dalewood Huguenot beste SA kaas

Dalewood Huguenot wen Beste Suid-Afrikaanse Kaas by die Wêreldkaastoekennings 2017

Dalewood Huguenot van Dalewood Fromage, geborg deur Agri-Expo, is onlangs by die 30ste jaarlikse Wêreldkaastoekennings aangewys as die Beste Suid-Afrikaanse Kaas. Na meer as 3 000 kase in een enkele dag by Tobacco Dock in Londen geproe en beoordeel is, is Dalewood Huguenot aangewys as gesamentlik derde beste van[...]

Go to Top