Cullinan
Cullinan gemeenskap gaan oor tot aksie
“Daar moet kennis van geneem word dat plaasaanvalle gepaard gaan met onmenslike geweldpleging en dat die huidige wetstoepassing alleen nie meer as ’n afskrikmiddel vir misdadigers dien nie” het Tommie Esterhuyse van Agri SA gesê tydens ’n veiligheidsdag wat deur Agri Gauteng in Cullinan gereël is. “Ons moet as[...]