Cross
TOYOTA COROLLA CROSS: ‘n Baanbreker in vele opsigte
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Na ‘n stewige belegging van R2,6 biljoen in hul Prospecton aanleg in KZN, was Toyota na vier jaar gereed om uiteindelik die medium grootte SUV Corolla Cross reeks, ingesluit die hibriede modelle, daar te vervaardig. Met die Corolla Cross ding Toyota nou sterk[...]