Covid

Senwes presteer goed in Covid-jaar

Die finansiële resultate van die Senwes Groep toon ‘n verhoging in omset van 80% na R3,517 miljard (2019: R1,954 miljard), terwyl verdienste voor rente, depresiasie en amortisasie met 49% gestyg het, naamlik van R343m tot R511m. Kontantvloei gegenereer uit bedryfsaktiwiteite beloop R440m - 29,8% hoër as die R339m wat[...]

By Specialist Writer|7th December 2020|Categories: Nuus|Tags: , |
Go to Top