Cortina Farms
InteliGro en Cortina Farms suksesstorie
Die prag appelplaas Cortina Farms van die Myburgh‐familie lê in die vrugbare Vyeboomvallei tussen Grabouw en Villiersdorp. Richard Myburgh het in die omgewing grootgeword, en was meer as 30 jaar in die vrugtebedryf voor hy en sy vrou, Yvette tesame met sy oorlede broer, William, die plaas in 2000[...]