Coranavirus
Stamboek se werksaamhede afgestel oor Corona
Boodskap vanaf Japie van der Westhuizen, hoofbestuurder, SA Stamboek Beste Telersgenootskap en Logix Deelnemer, die maatreëls wat afgekondig is om die COVID 19 mutasie van die CORONA virus te bekamp het ‘n invloed op Stamboek se werksaamhede. Die onmiddellike uitwerking is om aan die vereiste te voldoen om byeenkomste[...]